2016 Formule Een-seisoen


|
Die Formule Een-seisoen van 2016 het uit 21 Grand Prix-wedrenne bestaan. Die verdedigende bestuurderskampioen was die Brit Lewis Hamilton, en Nico Rosberg is as die bestuurderskampioen vir 2016 gekroon in Aboe Dhabi.

Nico Rosberg, die jaar se wêreld-
bestuurderskampioen.
bestuurderskampioen.

Die Mercedes F1 W06 Hybrid, die wenmotor in die Wêreldvervaardigerskampioenskapsreeks.
Kalender
Spanne
Verwysings
- ↑ Nagnes, Franco (17 Julie 2014). "Ferrari test 059/4 Power Unit". Omnicourse. Franco Nagnes. Besoek op 11 April 2015.