Falkland-eilande
| |||||
Nasionale leuse: Desire the Right (Engels vir: "Begeer die regte ding") | |||||
Volkslied: God Save the Queen (amptelik) Song of the Falklandsa (nie-amptelik) | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Stanley
51°42′S 57°51′W / 51.700°S 57.850°W / -51.700; -57.850 | ||||
Grootste stad | Stanley | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering | Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Elizabeth II Colin Roberts Keith Padgett Hugo Swire | ||||
Onafhanklikheid Stigting
• Britse bewind bevestig • Kroonkolonie • Britse afhanklike gebied • Britse oorsese gebied • Huidige grondwet |
1833 1841 1981b 2002 2009 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
12 200 km2 (162ste) 4 700 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2012-skatting - Digtheid |
2 932[1] (220ste) 0,26 / km2 (241ste) 0,65 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2007-skatting | ||||
MOI (2010) | ![]() | ||||
Gini (2010) | 34,17[4](64ste) – medium | ||||
Geldeenheid | Pondc (FKP )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
FKST (UTC-3) nie toegepas nie (UTC-3) | ||||
Internet-TLD | .fk | ||||
Skakelkode | +500 | ||||
a. Song of the Falklands word gebruik as die Falkland-eilande se volkslied by sportbyeenkomste. b. Onderbreek deur die Argentynse militêre regering in 1982. c. Gekoppel aan die Pond sterling (GBP). d. Die Falkland-eilande gebruik die FKST sedert September 2010.[5] |
Die Falkland-eilande (Engels: Falkland Islands, Spaans: Islas Malvinas) is 'n groep eilande in die suide van die Atlantiese oseaan. Die eilande het 'n bevolking van sowat drieduisend mense en die hoofstad, Stanley, het meer as tweeduisend inwoners. Ongeveer nege uit tien inwoners woon in Stanley.[6]
Eerste Wêreldoorlog
Die Slag van die Falkland-eilande het op 8 Desember 1914 suidoos van die eilande plaasgevind.
Ligging



Die Falkland-eilande lê suidoostelik van Suid-Amerika en word sedert 1833 deur Argentinië opgeëis. Argentinië beset die eilande in 1982 en is deur die Verenigde Koninkryk verslaan in die Falklandoorlog.[7][8]
Die eilande is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk,[9] met 'n Grondwet wat in 1985 aanvaar is, en gewysig is in 2009. Die wet beskerm die reg op selfbeskikking van die land se mense.[10]
Op 12 Junie 2012 het die Falkland-eilande se regering aangekondig dat 'n referendum oor die politieke status van die eilande in die eerste halfjaar van 2013 gehou sal word.[11] In 'n twee dae lange referendum tussen 10 en 11 Maart 2013 oor die territoriale status van die Falkland-eilande, het 99,8 % van die deelnemende stemgeregtigdes vir die territoriale status quo as 'n Britse oorsese gebied gestem, maar Argentinië het die referendum reeds vooraf verwerp.[12]
Verwysings
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Falkland-eilande.
- ↑ "Falkland Islands Census 2012: Headline results" (PDF) (in Engels). Falkland Islands Government. 10 September 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 April 2015. Besoek op 21 Augustus 2014.
- ↑ 2,0 2,1 "Falkland Islands (Islas Malvinas)" (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2020. Besoek op 21 Augustus 2014.
- ↑ Avakov 2013, p. 47.
- ↑ Avakov 2013, p. 54.
- ↑ "Falkland Islands will remain on summer time throughout 2011". MercoPress (in Engels). 31 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 21 Augustus 2014.
- ↑ (en) CIA World Factbook 2010 Geargiveer 1 Februarie 2010 op Wayback Machine
- ↑ (en) Duncan Anderson: The Falklands War 1982, (Essential Histories Band 15), Oxford 2002. ISBN 978-1-84176-422-1
- ↑ (en) D.W. Greig, Sovereignty and the Falkland Islands Crisis. Australian Year Book of International Law. Vol. 8 (1983). pp. 20-70.
- ↑ (en) L.L. Ivanov et al. The Future of the Falkland Islands and Its People. Sofia: Manfred Wörner Foundation, 2003. 96 pp. ISBN 954-91503-1-3
- ↑ (en) Chapter 1 of the Falkland Islands Constitution. 5 November 2008 (came into force on 1 January 2009). UK Office of Public Sector Information.
- ↑ "Falkland Islands to hold referendum on sovereignty" (in Engels). BBC. 12 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2020. Besoek op 12 Junie 2012.
- ↑ "Falklands: Cameron says Argentina should respect vote" (in Engels). BBC. 12 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op 12 Maart 2013.
![]() |
Verenigde Koninkryk | ![]() |
||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|