Kanadese Grand Prix
Die Kanadese Grand Prix (in Frans bekend as die Grand Prix du Canada) is 'n motorwedren 18 wat sedert 1961 jaarliks in Kanada gehou word. Dit vorm deel van die Formule Een Wêreldkampioenskapsreeks sedert 1967.
Vorige wenners

Fisichella, Michael Schumacher en Eddie Irvine op die podium van die 1998 Kanadese Grand Prix

Toeskouers stroom elke jaar in hul duisende na die byeenkoms.

Circuit Gilles Villeneuve, gebruik van 1978 tot 1986

Mosport Park, 1961 tot 1977

Mont-Tremblant, gebruik in 1968 en 1970

Diagram van die Gilles Villeneuve-renbaan