Library of Congress Control Number

Voorbeeld van 'n LCCN, soos op die Library of Congress se webtuiste aangedui.
Die Library of Congress Control Number (LCCN) is 'n reeksnommerstelsel vir rekords in die Biblioteek van die V.S.A. Kongres 16 in die Verenigde State.