Mercury-Atlas 2
Mercury-Atlas 2 (MA-2) was 'n onbemande toetsvlug wat deel was van die Mercury-program 27 en die Atlas LV-3B vuurpyl gebruik het vir die sending. Die ruimtetuig is op 21 Februarie 1961 vanaf Kaap Canaveral, Florida gelanseer. [1]
Verwysings
- ↑ Loyd S. Swenson Jr., James M. Grimwood, Charles C. Alexander (1966). "10". This New Ocean: A History of Project Mercury - NASA SP-4201. NASA Special Publication-4201 in the NASA History Series. p. 4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2007-08-23. Besoek op 26 Junie 2013.AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)