Nelsrivier
Nelsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga 16, Suid-Afrika |
Oorsprong | Long Tompas |
Monding | Krokodilrivier |
Oorsprong-hoogte | 733 m |
![]() ![]() Nelsrivier |
|
Koördinate: 25°26′25.5″S 30°59′0″O / 25.440417°S 30.98333°O / -25.440417; 30.98333Koördinate: 25°26′25.5″S 30°59′0″O / 25.440417°S 30.98333°O / -25.440417; 30.98333 |
Die Nelsrivier of Nelspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit sluit by die Krokodil aan in die stad Nelspruit, met die Mpumalanga provinsiale wetgewer op sy weste-oewer.
Ontspring
- Long Tompas op die Drakensberge 25°09′59″S 30°41′20″O / 25.16652°S 30.68897°O / -25.16652; 30.68897
Monding
- Stad Nelspruit 25°26′25″S 30°58′20″O / 25.440404°S 30.97221°O / -25.440404; 30.97221
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.