Pigmalion
Pigmalion | ||
Koning van Tirus | ||
Bewind | 831-785 v.C. | |
Voorganger | Mattan I, 840-832 v.C. | |
Opvolger | Onbekend | |
Koningshuis | Huis van Etbaäl | |
Gebore | 841 of 843 v.C. | |
Gesterf | 785 v.C. | |
Vader | Mattan I |
Pigmalion (Fenisies 16: 𐤐𐤏𐤌𐤉𐤕𐤍 Puġʿmayyaton, later 𐤐𐤌𐤉𐤉𐤕𐤍 Pūmayyātān, "Poemmai het gegee"; Grieks Πυγμαλίων, Pugmalíōn) was van 831 to 785 v.C. koning van Tirus en die seun van koning Mattan I (840-832 v.C.).[1]
Tirus het blykbaar die middelpunt van sy handelsryk tydens Pigmalion se bewind geskuif van die Midde-Ooste na die Middellandse See, soos blyk uit die bou van nuwe kolonies, insluitende op Siprus, Sardinië en volgens tradisie, Kartago.
Dido, die stigter en eerste koningin van Kartago, was Pigmalion se suster.
Verwysings
- ↑ Uit Josephus se Teen Apion i. 18, 21 en Jewish Antiquities viii. 5.3; 13.2. (Jewish Encyclopedia: "Phenicia").
Skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.