Seimas

Die huidige parlementsaal
Die Seimas is die parlement 16 van Litaue. Die naam is afgelei van die Poolse Sejm en dateer uit die tyd van die Pools-Litause Gemenebes of Rzeczpospolita. Dit het destyds na die hoogste wetgewende gesag van die Grootvorstedom Litaue verwys.
Eksterne skakels
- Die Seimas se webtuiste
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seimas.